Openbaring 22:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Gees en die bruid sê: Kom! En laat hom wat hoor, sê: Kom! En laat hom wat dors het, kom; en laat hom wat wil, die water van die lewe neem, verniet.

Openbaring 22

Openbaring 22:9-20