Openbaring 22:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN hy het my getoon ’n suiwer rivier van die water van die lewe, helder soos kristal, wat uitstroom uit die troon van God en van die Lam.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-11