Openbaring 20:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die boeke is geopen; en ’n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke.

Openbaring 20

Openbaring 20:3-15