Openbaring 20:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swawel gewerp waar die dier en die valse profeet is; en hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid.

Openbaring 20

Openbaring 20:1-15