Openbaring 2:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek het enkele dinge teen jou; dat jy die vrou Isébel, wat haarself ’n profetes noem, toelaat om te leer en my diensknegte te verlei om te hoereer en afgodsoffers te eet.

Openbaring 2

Openbaring 2:19-26