Openbaring 19:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het iets gehoor soos die stem van ’n groot menigte en soos die geluid van baie waters en soos die geluid van sterk donderslae wat sê: Halleluja! want die Here God, die Almagtige, het die koningskap aanvaar.

Openbaring 19

Openbaring 19:3-7