Openbaring 19:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want sy oordele is waaragtig en regverdig; want Hy het die groot hoer geoordeel wat die aarde met haar hoerery verderf het, en Hy het die bloed van sy diensknegte op haar gewreek.

Openbaring 19

Openbaring 19:1-4