Openbaring 19:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En uit sy mond gaan daar ’n skerp swaard om die nasies daarmee te slaan; en Hy sal hulle met ’n ysterstaf regeer, en Hy trap die parskuip van die wyn van die grimmigheid en van die toorn van God, die Almagtige.

Openbaring 19

Openbaring 19:8-21