Openbaring 18:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Namate sy haarself verheerlik het en weelderig geleef het, na dié mate moet julle haar pyniging en droefheid aandoen. Omdat sy in haar hart sê: Ek sit as koningin en is geen weduwee nie, en droefheid sal ek nooit sien nie —

Openbaring 18

Openbaring 18:3-9