Openbaring 16:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ’n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie — so ’n geweldige groot aardbewing.

Openbaring 16

Openbaring 16:14-20