Openbaring 16:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Ek kom soos ’n dief. Salig is hy wat waak en sy klere bewaar, sodat hy nie miskien naak rondloop en hulle sy skaamte sien nie.

Openbaring 16

Openbaring 16:12-21