Openbaring 16:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die sesde engel het sy skaal uitgegooi op die groot rivier, die Eufraat, en sy water het opgedroog, sodat die pad van die konings wat van die ooste af kom, reggemaak kon word.

Openbaring 16

Openbaring 16:2-14