Openbaring 15:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wie sal U nie vrees nie, Here, en u Naam nie verheerlik nie? Want U alleen is heilig; want al die nasies sal kom en voor U aanbid, omdat u regverdige dade openbaar geword het.

Openbaring 15

Openbaring 15:1-5