Openbaring 14:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het ’n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van ’n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters.

Openbaring 14

Openbaring 14:1-7