Openbaring 14:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die engel het sy sekel oor die aarde laat gaan en die wingerdstok van die aarde afgeoes en dit gegooi in die groot parskuip van die grimmigheid van God.

Openbaring 14

Openbaring 14:15-20