Openbaring 14:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ’n ander engel het uit die tempel gekom en met ’n groot stem geroep na Hom wat op die wolk sit: Slaan u sekel in en maai, want die uur het vir U gekom om te maai, omdat die oes van die aarde oorryp geword het.

Openbaring 14

Openbaring 14:7-18