Openbaring 13:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oë van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sê dat hulle ’n beeld moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en lewendig geword het.

Openbaring 13

Openbaring 13:5-18