Openbaring 12:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die groot draak is neergewerp, die ou slang wat genoem word duiwel en Satan, wat die hele wêreld verlei, hy is neergewerp op die aarde, en sy engele is saam met hom neergewerp.

Openbaring 12

Openbaring 12:6-18