Openbaring 12:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die aarde het die vrou te hulp gekom, en die aarde het sy mond oopgemaak en die rivier opgesluk, wat die draak uit sy bek uitgegooi het.

Openbaring 12

Openbaring 12:15-18