Openbaring 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die voorhof buitekant die tempel moet jy uitlaat en dit nie meet nie, want dit is aan die heidene gegee; en hulle sal die heilige stad twee-en-veertig maande lank vertrap.

Openbaring 11

Openbaring 11:1-12