Openbaring 11:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die nasies was vertoornd, en u toorn het gekom en die tyd van die dode om geoordeel te word en om die loon te gee aan u diensknegte, die profete, en aan die heiliges en aan die wat u Naam vrees, klein en groot, en om die verderwers van die aarde te verderf.

Openbaring 11

Openbaring 11:15-19