Openbaring 11:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die sewende engel het geblaas, en daar was groot stemme in die hemel wat sê: Die koninkryke van die wêreld het die eiendom van onse Here geword en van sy Christus, en Hy sal as Koning heers tot in alle ewigheid.

Openbaring 11

Openbaring 11:11-19