Openbaring 11:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dié uur het daar ’n groot aardbewing gekom, en ’n tiende van die stad het geval, en seweduisend mense het in die aardbewing omgekom, en die ander het bevrees geword en aan die God van die hemel heerlikheid toegebring.

Openbaring 11

Openbaring 11:5-16