Openbaring 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN ek het ’n ander sterk engel uit die hemel sien neerdaal, bekleed met ’n wolk, en ’n reënboog was oor sy hoof, en sy aangesig was soos die son, en sy voete soos pilare van vuur;

Openbaring 10

Openbaring 10:1-8