Openbaring 1:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, Hy kom met die wolke, en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat Hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen!

Openbaring 1

Openbaring 1:1-15