Openbaring 1:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Salig is hy wat die woorde van die profesie lees, en die wat dit hoor en bewaar wat daarin geskrywe is, want die tyd is naby.

Openbaring 1

Openbaring 1:1-10