Obádja 1:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As daar diewe, as daar nagrowers na jou gekom het — hoe is jy vernietig! — sou hulle nie net soveel gesteel het as wat vir hulle genoeg was nie? As daar druiwesnyers na jou gekom het, sou hulle nie die na-oes laat oorbly het nie?

Obádja 1

Obádja 1:4-11