Obádja 1:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die ballinge van hierdie leërmag van die kinders van Israel sal die wat Kanaäniete is, tot by Sarfat verower; en die ballinge van Jerusalem, wat in Sefárad is, sal die stede van die Suidland in besit neem.

Obádja 1

Obádja 1:12-21