Númeri 9:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Spreek met die kinders van Israel en sê: As iemand van julle of van julle geslagte deur ’n lyk onrein word of op ’n ver reis is, moet hy tog die pasga vir die Here hou.

Númeri 9

Númeri 9:5-15