Númeri 8:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Leviete het hulleself ontsondig en hulle klere gewas, en Aäron het hulle beweeg as beweegoffer voor die aangesig van die Here; en Aäron het versoening vir hulle gedoen om hulle te reinig.

Númeri 8

Númeri 8:17-26