Númeri 7:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sy offer was: een silwerskottel, honderd-en-dertig sikkels in gewig; een silwerkom van sewentig sikkels volgens die sikkel van die heiligdom; altwee vol fynmeel met olie gemeng as spysoffer;

Númeri 7

Númeri 7:8-14