Númeri 6:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna moet hy die dae van sy nasireërskap aan die Here wy en ’n jaaroud lam as skuldoffer bring; en die vorige dae moet wegval, omdat sy nasireërskap verontreinig is.

Númeri 6

Númeri 6:4-15