Númeri 5:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Israel het so gedoen en hulle buitekant die laer gestuur; soos die Here met Moses gespreek het, so het die kinders van Israel gedoen.

Númeri 5

Númeri 5:1-10