Númeri 5:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priester moet haar besweer en aan die vrou sê: As geen man met jou gemeenskap gehad het nie, en jy, terwyl jy aan jou man toebehoort het, nie afgewyk het in onreinheid nie — wees dan vry van hierdie water van bitter smart wat die vloek bring.

Númeri 5

Númeri 5:15-23