Númeri 4:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die pilare van die voorhof rondom met hulle voetstukke en hulle penne en hulle lyne — al die gereedskap sowel as alles wat by die bediening daarvan behoort. En die gereedskap wat by hulle drawerk besorg moet word, moet julle met die naam aanwys.

Númeri 4

Númeri 4:30-36