Númeri 4:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle moet al sy gereedskap daarop neersit waarmee hulle daarby diens doen: die vuurpanne, die vurke en die skoppe en die komme, al die gereedskap van die altaar; en hulle moet daar ’n dekkleed van robbevelle oor uitsprei en sy draaghoute insteek.

Númeri 4

Númeri 4:4-19