Númeri 36:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En elke dogter wat ’n erfdeel kry, uit die stamme van die kinders van Israel, moet die vrou word van een uit die geslag van die stam van haar vader, sodat die kinders van Israel elkeen die erfdeel van sy vaders kan erwe.

Númeri 36

Númeri 36:1-11