Númeri 36:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is die saak wat die Here aangaande die dogters van Selófhad beveel het deur te sê: Laat hulle die vroue word van hom wat goed is in hulle oë; hulle moet net trou in ’n geslag van die stam van hulle vader,

Númeri 36

Númeri 36:4-12