Númeri 36:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die familiehoofde van die geslag van die kinders van Gílead, die seun van Magir, die seun van Manasse, uit die geslagte van Josef se kinders, het nader gekom en voor Moses en die owerstes, die familiehoofde van die kinders van Israel, gespreek

Númeri 36

Númeri 36:1-9