Númeri 35:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

of as hy enige klip waardeur iemand kan sterwe — as hy, sonder om dit te sien, dit op hom laat val, sodat hy sterwe, terwyl hy geen vyand van hom was en sy onheil nie gesoek het nie,

Númeri 35

Númeri 35:22-26