Númeri 31:47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

uit die helfte van die kinders van Israel het Moses geneem — van wat uitgehaal was, een uit elke vyftig, van mense en van diere — en hy het dit aan die Leviete gegee wat die diens by die tabernakel van die Here waarneem, soos die Here Moses beveel het.

Númeri 31

Númeri 31:40-54