Númeri 31:41 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses het aan die priester Eleásar die bydrae gegee wat as offergawe aan die Here bestem was, soos die Here Moses beveel het.

Númeri 31

Númeri 31:37-46