Númeri 31:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop het Moses met die volk gespreek en gesê: Laat manne uit julle midde hul vir die oorlog wapen, dat hulle teen Mídian kan trek om die wraakgerig van die Here aan Mídian te voltrek.

Númeri 31

Númeri 31:1-4