Númeri 31:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

elke ding wat in die vuur kan kom — moet julle deur die vuur laat deurgaan, en dit sal rein wees; ewenwel moet dit deur reinigingswater ontsondig word; maar alles wat nie in die vuur kan kom nie, moet julle deur die water laat deurgaan.

Númeri 31

Númeri 31:17-30