Númeri 31:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, hulle was, deur die raad van Bíleam, vir die kinders van Israel ’n oorsaak van troubreuk teenoor die Here in die saak van Peor, sodat die plaag in die vergadering van die Here was.

Númeri 31

Númeri 31:14-21