Númeri 3:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het aan Moses gesê: Tel al die manlike eersgeborenes van die kinders van Israel, van ’n maand oud en daarbo, en neem die getal van hulle name op.

Númeri 3

Númeri 3:32-46