Númeri 27:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

DAARNA het die Here aan Moses gesê: Klim op hierdie gebergte Abárim, en bekyk die land wat Ek aan die kinders van Israel gegee het.

Númeri 27

Númeri 27:7-17