Númeri 26:62 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle geteldes was drie-en-twintigduisend, almal wat manlik was van ’n maand oud en daarbo. Want hulle is nie getel onder die kinders van Israel nie, omdat aan hulle geen erfdeel onder die kinders van Israel gegee is nie.

Númeri 26

Númeri 26:60-64