Númeri 26:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die seuns van Benjamin volgens hulle geslagte: van Bela die geslag van die Baliete; van Asbel die geslag van die Asbeliete; van Ahíram die geslag van die Ahiramiete;

Númeri 26

Númeri 26:34-39