Númeri 26:35-37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

35. Dit is die seuns van Efraim volgens hulle geslagte: van Sutélag die geslag van die Sutalgiete; van Beger die geslag van die Bagriete; van Tahan die geslag van die Tahaniete.

36. En dit is die seuns van Sutélag: van Eran die geslag van die Eraniete.

37. Dit is die geslagte van die seuns van Efraim volgens hulle geteldes, twee-en-dertigduisend-vyfhonderd. Dit is die seuns van Josef volgens hulle geslagte.

Númeri 26